1475 Épisodes

  1. Naby of Ver?

    Publié: 03/12/2024
  2. U is my Krag

    Publié: 02/12/2024
  3. Onverdiende Liefde

    Publié: 01/12/2024
  4. Onkundige en Dom Gedrag

    Publié: 30/11/2024
  5. Die Potloodhouer

    Publié: 29/11/2024
  6. God se Oogmerk

    Publié: 28/11/2024
  7. Wanneer Liefde Seëvier

    Publié: 27/11/2024
  8. Die Vermenigvuldigingsfaktor

    Publié: 26/11/2024
  9. Vrees, Vrede en Vertroosting

    Publié: 25/11/2024
  10. Kweek ‘n Gesindheid van Dankbaarheid

    Publié: 24/11/2024
  11. Leer my u Pad, Here

    Publié: 23/11/2024
  12. Daar is Geen god soos U nie

    Publié: 22/11/2024
  13. God, Hoor U My?

    Publié: 21/11/2024
  14. God is Goed

    Publié: 20/11/2024
  15. Die volle verhaal

    Publié: 19/11/2024
  16. Ware Christenskap

    Publié: 18/11/2024
  17. Vrede Begin By die Huis

    Publié: 17/11/2024
  18. Vrede in die Huis 101

    Publié: 16/11/2024
  19. Verslaaf aan Verontwaardiging

    Publié: 15/11/2024
  20. Suiwer Hoop

    Publié: 14/11/2024

5 / 74

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.