1475 Épisodes

  1. Al Wat Ek Wil Hê Is …

    Publié: 02/02/2023
  2. Absoluut Waardeloos

    Publié: 01/02/2023
  3. Waarin of in Wie Glo Jy?

    Publié: 31/01/2023
  4. Oor en Oor en Weer ‘n Keer

    Publié: 30/01/2023
  5. Aandring op Jou Regte

    Publié: 27/01/2023
  6. Deernis en Begrip

    Publié: 26/01/2023
  7. Hoe Om ‘n Slegte Voorbeeld te Stel

    Publié: 25/01/2023
  8. Wees Lief Vir Mekaar

    Publié: 24/01/2023
  9. Ope Dag

    Publié: 23/01/2023
  10. Wat sal ‘n Knuppel in jou Hoenderhok Gooi?

    Publié: 20/01/2023
  11. Die Derde Versoeking

    Publié: 19/01/2023
  12. Die Tweede Versoeking

    Publié: 18/01/2023
  13. Die Eerste Versoeking

    Publié: 17/01/2023
  14. Die Lewe is Nie Veronderstel om Maklik te Wees nie

    Publié: 16/01/2023
  15. Die Here is Betroubaar

    Publié: 13/01/2023
  16. Bid Vir Ons

    Publié: 12/01/2023
  17. Die Ontferming van ‘n Vader

    Publié: 11/01/2023
  18. Hoe Ver? Hoe Groot??

    Publié: 10/01/2023
  19. Wat is die Doel?

    Publié: 09/01/2023
  20. God Sal Jou Nooit Afskeep Nie

    Publié: 06/01/2023

38 / 74

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.