Oor moedertaalmaand
VivA Afrikaans-joernaal - Un podcast de Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Les mercredis
Oor moedertaalmaand (Gerhard van Huyssteen) 21 Februarie is jaarliks Internasionale Moedertaaldag en daarom is Februarie moedertaalmaand by Afrikaans.com. Is moedertaalonderrig slegs 'n kwessie onder Afrikaanssprekendes, of is dit ook iets waarmee sprekers van ander Afrikatale hulle bemoei? Trouens, verkies mense nie dalk om eerder in Engels begroet te word nie, aangesien Engels 'n statussimbool is?