Meerkatmededelings

VivA Afrikaans-joernaal - Un podcast de Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Les mercredis

Catégories:

Meerkatmededelings (Gerhard van Huyssteen). Waar kom die woord meerkat vandaan? Wat noem hulle Timon in The Lion King in Engels? Is ʼn meerkat en ʼn Engelse suricate dieselfde ding? Wat is die verband tussen ʼn Engelse vervet en grivet, Nederlandse groene meerkat en ʼn Afrikaanse blouaap? Wat vir ʼn woord is muishond en waar kom hy vandaan? Ons kyk na die woord "meerkat" en klap sommer 'n klomp verbandhoudende konsepte met een slag raak.

Visit the podcast's native language site