Moenie die Feite Ignoreer Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un podcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Catégories:
Send us a text Johannes 17:14-17 Ek het u boodskap aan hulle oorgedra, maar die wêreld het hulle gehaat omdat hulle nie aan die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie aan die wêreld behoort nie. Ek vra nie dat U hulle uit die wêreld verwyder nie, maar dat U hulle van die kwaad moet bewaar. Hulle behoort nie aan die wêreld nie, net soos Ek ook nie aan die wêreld behoort nie. Laat hulle aan U toegewy wees deur ’n hegte verbintenis aan die waarheid. U woord is die waarheid. (NLV) Tydens ...