Hy Verloor Nooit, Ooit Hoop Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un podcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Catégories:
Send us a textKlaagliedere 3:22,23 Dit is deur die troue liefde van die Here dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid.(AFR20)Die lewe verloop nie altyd volgens ons plan nie. Dit sou lekker gewees het as dit wou, nè? Maar dit gebeur nie. En soms is die rede daarvoor dat ons weggedwaal het en God agtergelaat het. Of, nou-ja, dit is ten minste hoe ons dit sien, wanneer ons tot ons sinne kom. Ek het 'n rukkie gele...
